Titel: Bybelkarakters in ’n Moderne Wêreld – Vir Tieners
Beskrywing:
Ontdek die Bybelkarakters soos jy hulle nog nooit beleef het nie!
Bybelkarakters in ’n Moderne Wêreld neem tydlose Bybelfigure – van Adam tot Die Bruid van Christus (30 Karakters in totaal) – en plaas hulle in die uitdagings en keuses van vandag se tieners. Elke hoofstuk bied ’n vars, relatable blik op bekende Bybelkarakters en stories, met praktiese lesse wat help om jou geloof sterk te hou te midde van sosiale druk, identiteit, vriendskappe en lewenskeuses.
Met inspirerende toepassings, relevante voorbeelde en eerlike vrae om oor na te dink, is hierdie e-boek perfek vir tieners wat hul verhouding met God wil verdiep en sien hoe die Bybel steeds lewendig en kragtig is in 2025.
Ideaal vir:
- jou mamma-bediening
- Persoonlike Bybelstudie
- Tiener Bybelstudie
- Jeuggroepe en kleingroepe
- Tieners wat antwoorde en inspirasie soek
top of page
SKU: Sku_MBK_T
R 180,00Price
bottom of page
