top of page

Titel: Moderne Bybelkarakters – Spesiale Mamma & Tiener Combo

 

Beskrywing:

Twee lewensveranderende e-boeke saam teen ’n spesiale prys!

 

Met Bybelkarakters in ’n Moderne Wêreld – Vir Mammas kry jy sagte, bemoedigende inspirasie om jou geloof te versterk en jou roeping as mamma met moed en wysheid te leef. Leer uit die verhale van Bybelvroue soos Hanna en Ester – hoe hulle vandag se uitdagings sou hanteer en hoe God deur hulle sou werk in jou eie lewe.

 

Met Bybelkarakters in ’n Moderne Wêreld – Vir Tieners ontdek jongmense hoe figure soos Adam, Josef en Dawid hul keuses sou maak in ’n wêreld vol sosiale media, groepsdruk en versoekings – en hoe hulle steeds vir God sou leef.

 

Perfek vir:

 

Gesinne wat saam geestelik wil groei

 

Mamma-bediening en jeuggroepe

 

Individuele Bybelstudie vir beide generasies

 

 

Met hierdie spesiale combo kan mammas en tieners saam leer, gesels en groei – elkeen uit hul eie boek, maar met dieselfde Bybelse waarhede wat geslagte verbind.

Moderne Bybelkarakters COMBO

SKU: Sku_MBK_COMBO
R350,00Price
  • Belangrike Inligting oor u Aankoop

     

    Na betaling sal die webwerf u na ‘n download opsie toe redirect. Jy sal ook n e-pos ontvang met die aflaai opsie. 

     

    By die checkout-proses sal u steeds gevra word om ‘n adres in te vul. Dit is ‘n standaard vereiste, alhoewel hierdie produk digitaal is en daar geen fisiese aflewering plaasvind nie.

     

    Alle kopiereg behoort aan NICABOOKS.COM. Dit is verbied om hierdie eBook sonder betaling aan te stuur, te kopieer, te druk of te herverkoop. Dankie vir u respek en ondersteuning van ons oorspronklike inhoud.

bottom of page