My Bybelboek-oorsig -Ou Testament eBook is ‘n boek-vir-boek opsomming van die ou Testamentiese Boeke van die Bybel, met gepaste illustrasies, kern temas en ‘n duidelike gevolgtrekking vir elke Bybelboek. Dit help lesers om vinnig en maklik die hoofboodskap en betekenis van elke boek te verstaan. Terwyl ek hierdie eBook saamgestel het, het ek self ongelooflik gegroei en ‘n nuwe waardering vir God se Woord ontwikkel. Dit is perfek vir tieners, jong studente, en enige iemand wat graag die Bybel beter wil verstaan, maar nie weet waar om te begin nie.
Voordele van die eBook:
Maklike en duidelike opsommings vir elke Bybelboek.
Help jou om die Bybel se temas en boodskap beter te verstaan.
Bevat illustrasies wat die inhoud visueel versterk.
Ideaal vir persoonlike Bybelstudie, groepstudies of preekvoorbereiding.
Maak dit maklik om ‘n oorsig van die Bybel te kry sonder om oorweldig te voel.
Hierdie eBook is ‘n uitstekende hulpmiddel om jou geloof te verdiep en ‘n stewige Bybelse fondament te bou!
top of page
SKU: BBO_OT
R 180,00Price
bottom of page
